The Kavango-National Anthem (1971-1989) With Dignity Flows the Okavango Through the Land of Green and Grey Untouched but Combined Here We Find a Small Nation at Home But Through the Dark Shred Dawns Through These Chaos Refract Light Like Purple Lily of the Valley Through Your Mud Blazes Hope of Civilisation For We Were Doomed, With No Hope in Sight Oh Deep River, Oh Dark Stream We Have Awoke We See the Light Oh Deep River Oh Miraculous Stream. Kavango Volkslied Statig vloei die Okavango Deur'n land van groen en grys Ongeskonde maar gebonde Vind ons volke hier'n tuis Maar die skemering skeur die donker Deur die chaos breek die lig Soos pers lelies deur jou modder Vlam van hoop beskawingsplig Ons was gedoen geen hoop in sig O diep rivier o donkerstroom Ons het ontwaak ons vind die lig O diep rivier o wonderstroom.